Gaan ondertoe



8 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
weglekind
weglekind
11 days ago

Hello almal in die bos.
Ek is so vreeslik sad oor Wondertjie.

weglekind
weglekind
11 days ago

Ai die bos is darm baie stil. Ek het so bietjie terug gelees. Lyk my ons moet ‘n SOS uit stuur na al die ou Luise en Parras en Muise. Weer lewe in die bos in blaas.

nicole
nicole
11 days ago
Reply to  weglekind

ja ons het geprobeer, is net plaaspad wat gehoor gegee het.

weglekind
weglekind
11 days ago
Reply to  nicole

Ai dit is sad.

Plaaspad
Plaaspad
11 days ago

Ek het toe op Facebook gelees van Legio. Het hy geweet dat hy so gewild was? Rus sag jou liewe mens.

Plaaspad
Plaaspad
11 days ago

My email verkeerd getik.

nicole
nicole
11 days ago

Hy was baie bemind. Hy was baie daê aan de roer van Bosmuis maar almal het een voor een verdwijn. Dit is vir my nog onmoontlik om te glo. Op Fb kom mens nog steeds op ou goed van hom af.

weglekind
weglekind
11 days ago
Reply to  nicole

Hy word erg gemis.