Ontbyt

By   April 23, 2019

As een van julle probleme het om by Bosmuis in te kom, of sukkel, laat weet my net. Het die connection secure gemaak, maar die SSL kan dalk probleme gee, veral met ouer rekenaars.

Gaan ondertoe



8 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Gatvol
Gatvol
1 year ago

More

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle. Lekker nat paasnaweek gehad.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Nicole laat weet sy sukkel om te kom hallo sê
Sy kry dis nie n secure site nie
😟

Dolla
Dolla
1 year ago

Hi julle ! Dit reën selfs hier in PE ! So dankbaar….
Lanklaas reën gesien…..
Die wasgoed bly maar ń probleem…. ek en Ray dra nou maar weggooidoeke! 😂 niks raak droog nie !

millie
millie
1 year ago

goeiedag heerlike reen hier gehad