Gaan ondertoe



8 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Gatvol
Gatvol
1 year ago

More
Sterkte vir die ou wat sy dag wegspring met n dop. Dinge sal beter word
:+1:

millie
millie
1 year ago

more more
ek kan ook nogal doen met daai dop vandag

aartappel is my stapelvoedsel – lyk heerlik

millie
millie
1 year ago

wie gaan weg die langnaweek?

ons is by die huis
kerk more en dan rondhang soos waste

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Hys

nicole
nicole
1 year ago

dit lyk jammies. die aardappel EN die glasie wiskey. My kleinseun kom kuier more. ( Maar is eintlik vir my huurders se tienerdogter) Hy het haar laas ontmoet en sederdien ‘n drukke chat op die cel. Nou gaan hulle bioscoop toe gaan. Hy is in matriek hierdie jaar.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

😯