Gaan ondertoe



6 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 month ago

Groet

En daar reën dit weer te heerlik.

Môre Hilda, Gigi, Daisy en Ella Lekker lekker nê ?

nicole
nicole
1 month ago

groet ook met die reen wat so sag val.

Word ek kênds? maar wie is Hilda? Is hulle die rooflesers Legio?

nicole
nicole
1 month ago

Ik is seker dat Gattie ook is.

nicole
nicole
1 month ago

Gister moes Nousch weer Cola emergency toe vat. Op jungle gym gespeel, sy is afgestoot en toe is haar voet beseer. bloed stroom. Heen kant van die voet en langs haar klein tppntjie en tusse die ander toon moes baie klein steekjies kry. So nou is sy weer hinke pinke. 2020 is daarom ‘n sware jaar.

Legio
Legio
1 month ago

Hilda aka Millie

Jammer om te hoor van Cola.

nicole
nicole
1 month ago

Ohhhh! Dankie dat jy my brein weer opgefris het Legio. Dit lyk wel alsof my brein dom word sonder my mix!