gister gehoes en genies en weer in die volgorde. Seun wil hê ek moet gaan laat toets. En mens doen dit by Lous Leipold. Ek wil nie. Het mos nie die corona nie. Het ook nie gehoes in die nag nie.
Legio
5 months ago
Dink jy sal laat toets by Kuilsrivier hospitaal ook. Onthou net dat jou dogter en kleindogter soms winkel toe gaan. Hou jou situasie mooi dop, as dit erger raak sal jy n plan moet maak
nicole
5 months ago
Legio ek het my longdr. gebel en hy sê hou dop as dit erger raak moet ek laat toets. Want daar is mos geen medesyne vir corona nie. As dit erg erger word dan pas word jy opgeneem. En ik voel beter het nou nog weer gehos nie. net ‘n beetji nat neus.
legio
5 months ago
Nicole, wanneer laas het jy iets van Daisy en GIGI gehoor?
nicole
5 months ago
Kan nie onthou nie Legio. Sien net af en toe FB van hulle, maar verder niks nie.
Groet
Eet jou groente,
groet ook.
ek eet my groente