Gaan ondertoe



4 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Plaaspad
Plaaspad
1 month ago
Reply to  Legio

Hi Legio

Hoe gaan dit? Hoop julle is gesond!

nicole
nicole
1 month ago

ja groet Legio.

Gister oggend ‘n ander roetine gehad en toe vergeet ek skoon van te kom groet. skuus hoor.
Die middag ete lyk lekker dankie. Ek weet in ieder geval nou dat ek Reynaud’s syndrome het. (ja ek weet ek is ‘n wandelende dokter puzzle.) Is die dat my vingers nen tone so lyk soos nu. maar is eina hoor.

Legio
Legio
1 month ago

Hi Plaaspad

Gaan goed die kant en daar by jou?

Heerlike baie re├źn gehad die maand en nou n paar dae warmer weer.

Die damme wat die Kaap bedien staan op 77% wat baie goeie nuus is.