Gaan ondertoe



5 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
2 months ago

Groet

Kyk hier mense ek is nie n bang ou nie, maar die wind wat hier waai is seker die ergste wat ek in n lang tyd beleef het. Dis seker naby orkaan sterkte. Hulle praat van branders van tot 12 meter hoog. Die wind ruk so erg dat dit klink soos n stoomtrein, en saam met dit is daar nog blitse en donder weer.

Futher Mucker, dis erg.

daisyblom
daisyblom
2 months ago

Oordryf jy nie n bietjie nie?

CR het gisteraand so geraas, ek het skoon skuldig gevoel oor elke paartie wat rk bywoon.

nicole
nicole
2 months ago

Hier ook Legio, dit het skoon gelyk of die plat dak afwaai. Gelukkig het ons earplugs vir Cola gekoop (sy is mos baie sensatief vir geluid)Al my diere het by my gelê.

Olala die platter hier bo lyk heerlik. En moet my niks meer van die Prz vertel nie. Ek is behoorlik [email protected]#[email protected]# met hom

Legio
Legio
2 months ago

Nee Daisy Ons het al die meeste reën in jare in ons area gehad, die sneeu lê dik oor die Ceres berge, dis soms 5grde in die oggend. Die wind het een ou die buurt se afdak beskadig ander se buite stoele in die swembad in gewaai. Kyk ek ken wind en die is baie erger as normaal.

nicole
nicole
2 months ago

Ek ken ook en stem saam is baie erger as gewoonlik. swembad loop oor.