Gaan ondertoe



16 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Gatvol
Gatvol
1 year ago

More

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

So na watter stripper club gaan jy en Nicole die week?

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

Op hierdie stadium voor n langnaweek waneer ek aan vlees dink, dink ek aan iets wat in n marinade moet gaan

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

🙂

millie
millie
1 year ago

more more

kan voel winter is oppad

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle. My dag het begin deur neer te sloeg in my driveway toe ek agter die brak wou keer om nie weer in die straat te hardloop nie.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ja Oscar is vinnig op sy beentjies

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ek glo die polisie sal dit mooi bekyk. Ek voel ook agterdogtig.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

En ek is te oud en te dik om hom in te hardloop!

nicole
nicole
1 year ago

more julle. Is erg van Notre Dame Cathedral in Paris. Dit het 200jaar gevat om te bou en selfs die 2 W.W. het dit beskadig nie. Napeleon is daar gekroont. Daar is zoveel geskienis in die gebou. en kunstwerke. Maar die Altaar en die kruis daarbo is nie beskadig nie. Wonderbaarlik. Die pragtige loodvensters is verniel die orrel ook. Dit was hartbrekend gisteraand gesien hoe die “spire” afgeval het. Ek het met oopmond en trane in my sit en kyk. en dit in aanloop tot Pasen. Ek wonder wat die oorsaak was.

nicole
nicole
1 year ago

daisy jy het Oscar tog terug gekry of nie?

millie
millie
1 year ago

volgens die nuus is daar renovations by die kerk gewees Nicole, en het die hout aan die brand geslaan weens een of ander rede…baie tragies!

nicole
nicole
1 year ago

ja ek weet Millie, maar ek vind dit nogtans vreemd so in die aanloop tot Easter

millie
millie
1 year ago

die hout was so oud, seker maar baie droog en maklik vatbaar vir vuur

nicole
nicole
1 year ago

dit was van te vore al ‘n paar keer gerenoveerd