Gaan ondertoe



7 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
nicole
nicole
3 months ago

groet, Jammer ek was so lang weg gewees Legio. My internet was ten onregte af geweest. en na bakleiery met Telkom is ek sederd gister weer aan lyn!
My wintershande was nog nooit so erg nie! Selfs water maak seer.

Legio
Legio
3 months ago
Reply to  nicole

Jip Nicole en die ergste koue kom nog die naweek. Ons het het nou al 77mm reënval gehad in ons buurt sedert gister

Dit lyk soos daai 14dae reën van ouds, regte egte Kaapse reën weer, Die mense wat Kaap toe getrek het inm die laaste 6 jaar sal dit nie ken nie. Nou gaan julle die Kaap leer ken in die winter.

nicole
nicole
3 months ago

ek ken hom beslis! Ype ek nog gewrk het was ek verbaas dat daar toch altyd mense was wat kom wyn proe het. Was ook lekkerste tye jy kon ‘n hele namiddag gesels met die selfde mense en Proe en op die ou einde het hulle baie wyn en Port gekoop.

Legio
Legio
3 months ago
Reply to  nicole

‘n Lekker port of Sherry sal darem nou lekker afgaan.

Legio
Legio
3 months ago

En daar is loadshitting terug gedorie, jouwrintiewaar en allemapskie

En ja Daisy ekhet gesê loadSHITting, who cares

Ek kan selfs Fokk se woord gebruik en gee haan sal kraai nie

nicole
nicole
3 months ago

nee geen haan nie nie. Want Daisy het ons ook verlaat! Maar jy is mos by die huis Legio! Jy kan maar so ‘n paar kleine teugjes vat van die Port! Ek bibber behoorlijk.