Gaan ondertoe



14 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle.
Lekker naweek gehad?

Legio
Legio
1 year ago

Jip net baie besig gewees

nicole
nicole
1 year ago

more oei dit is redelik koud waar ek sit. Die venster sal ek maar toe maak….

nicole
nicole
1 year ago

ek sien ja Legio. Nogmaals baie geluk. Ek moet eigenlik julle hele gesin geluk wens met al die fantastiese presteer

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Dankie Nicole

millie
millie
1 year ago

more more

vriendin het selfdood gepleeg…..

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Hello HILDA

Nooit watter vriendin en hoekom sou sy dit doen

nicole
nicole
1 year ago

dit is sad Millie. Kon sy maar nie beter vriendin se skouer gebruik het of professionele hulp nie? Maar partymaal is mens in so een donkere put dat niks jou sal uithelp nie. is so so so sad.

millie
millie
1 year ago

ai legio, eintlik baie sad storie wat ek nie hier gaan vertel nie, sy was in JHB

Gatvol
Gatvol
1 year ago

More almal
Eish Millie dis die tweede selfdood waarvan ek hoor vandag

nicole
nicole
1 year ago

gattie so bly ek kry jou hier! Nousch het jou ge what’s up. Ek het my telefoon boek verloor, het al alles deursoek…en ek weet jy het my eendag die nommer van ou gryse gegee. My seun soek dit dringend. Hy is op toer, maar hy wou iets bespreek met hom oor nederlandse toer of soiets…

nicole
nicole
1 year ago

hoe gaan dit met nuwe hondjie??? Watter dag pas jou hierdie week? ons moet saamkom ek het teveel om te vertel.

Legio
Legio
1 year ago

Cheers