Gaan ondertoe



7 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
5 months ago

Groet

Hoop julle almal is nog gesond en Covid free.

Be safe

Legio
Legio
5 months ago

Nicole dis net 8grde vanoggend bly maar in die bed.

nicole
nicole
5 months ago

te laat Legio ek is op maar miskien moet ek maar weer inkruip.
oe gaan dit met julle?

Legio
Legio
5 months ago

Gaan goed en daar by julle?

nicole
nicole
5 months ago

K.

Cola is nie skool toe nie vandag nie. (haar skool wil mos nie tegemoet komend wees nie met die fooie. En sy wag nog vir die beslissing van die onderwysersraad.

nicole
nicole
5 months ago

ek gaan ‘n vispannetje maak. op zijn Belgies. Zo cheers ek gaan nou eers vis posjeer.

nicole
nicole
5 months ago

cheers luigatte wat nie meer kom net hello sĂȘ nie. Dit nie 5 min. nie. net Hello
Legio doen so baie werk om prentjie te zoek en bosmuis aan die gang te hou….sies vir julle