Gaan ondertoe



36 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Daisy jy moet n dag of twee verlof insit
Amper soos kraam
Familie verpligtinge

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Dis klaar Oscar. Hy word vanoggend gesnip. Moremiddag gaan haal ek hom.

En hy hoef niks meer as n voordeurklokkie te wees nie.
Ek het gister n gat in die agterdeur laat sny. Ek wil nie weet as die augustusstowwe kom hoe vuil gaan my kombuisvloer wees nie.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Adoption leave. Gatvol, die verste wat ek dit seker kan strek is om moremiddag af te vra om die dingetjie te gaan haal.

millie
millie
1 year ago

more more

daisy, daai pekingese hondjie is oulik, ons het so dogtertjie gehad, sy was al half blind en so oud shame, moes haar laat uitsit. Glad nie kid friendly honde nie, hou niks van klein kindertjies nie, is soms sommer net pleinweg misluk maar dierbaar en baie lief vir aandag – passop net vir optel, hulle gryp jou sommer so aan die lip as hul nie meer vasgehou wil word nie. Geniet vir Oscar – o ja hulle kry ook rug probleme omdat hulle sulke kort beetjies het. Genade, klink of ek jou wil afskrik…….sorry nie my bedoeling nie, goeie waghond, blaf vir als wat beweeg

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ag wat… my klomp kinders is mos al groot. Maar hoor my lied: nie op my bed of op my banke nie. Daar is beddegoed in my sitkamer en in my kamer reggesit.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

My hond is van die vuil swembad na my ex grasperk wat nou net sand is. Rol dan sodat dit modderkoeke vorm en dan reguit na my bed onder die komberse in
Andersins skuur af op die bank voor die tv

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Nicole ons het grys water laat aanry
Dit het nie gewerk nie want iewers is n moerse lek
En dan het die ivy tussen die klippe ook kak gemaak
N duif is lankal dood in die swembad en ons het dit nie gou agter gekom nie
Dis verder op my bed verskeur
Dis net die inleiding tot die verhaal van my swembad. Ek wil nou nie die indruk skep dat ek kla nie
: roll:

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Hy maak net seker jy doen gereeld jou wasgoed, gatvol.

nicole
nicole
1 year ago

O gattie het jy jou swembad weer laat volmaak?
More julle

nicole
nicole
1 year ago

My honne is in die wolke. Die groot seun wat ook hier bly, gaan elke aand gaan stap met die honde! Susie Spaniel,( my ma se hond) wou eers glad nie met vreemde saamgaan nie. 1 kyk gegee en omgedraai met stert tusse die bene op sy stoel gaan lê. Gister was 1ste x dat sy saamgegaan het om Nicola saam gegaan het.

millie
millie
1 year ago

ekt my drywer (nuwe een) afbetaal nou die dag…..nou moet ek ccma toe, ek het regtig nie krag hiervoor nie

millie
millie
1 year ago

legio, splinternuwe H10 bussie 3 keer gestamp in 2 maande @ R210 000 skade

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Bliksem

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Hoe oud is hy?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Wat is sy rede (verweer) hoekom hy CCMA toe gaan? Unfair dismissal?

millie
millie
1 year ago

H1 panelvan

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Ou het seker sy liksens gebribe of geërf
Daai is bietjie erg

millie
millie
1 year ago

210 traffic violations in 3 weke volgens tracker ook…….

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Genugtig!

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Lyk of hy TAXI gery het met die bussie

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

Heel moontlik
Of vee diefstal deur lunch tyd

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Cheers

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Cheers .

nicole
nicole
1 year ago

sjoe wat ‘n skurk. Het jy getestdrive met hom?

millie
millie
1 year ago

legio hy is 25
hy beweer hy is unfairly dismissed en moes net ‘n warning gekry het

Nicole ja ons het met hom gaan ry voor hy aangestel is, 2 verskillende persone het daar kop uitgesteek

millie
millie
1 year ago

hy kon nie taxi ry nie, daar is kameras in al my voertuie en dis gewoonlik agter vol aflewerings gewees

nicole
nicole
1 year ago

aie Dit is eina, maar hoe kan hy CCMA toe gaan? Good luck!

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ai Millie. Laat die outjie maar probeer.