Gaan ondertoe



7 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Des
Des
6 months ago

Wees gegroet.

nicole
nicole
6 months ago

Goeie more. Die prenyjie os mooi…al die rooi appels

nicole
nicole
6 months ago

dit is weer ‘n triestige dag i die mooiste Kaap.

nicole
nicole
6 months ago

so nou hoor dat daar veel strenger gaan opgetree raak teen mense wat uit die hotspots uit beweeg. As jy in hotspot lewe moet jy daar bly. Nou wonder ik of Kuilsrivier tot die winelands behoort? Dan kan Nicola nie meer na haar pa gaan as sy wil nie? Waar moet ons permit kry. Politie stasie in Kuilsrivier is gesluit van wege die virus.

nicole
nicole
6 months ago

Des dit help nie om net te groet en dan te verdwijn nie!

Des
Des
6 months ago
Reply to  nicole

MAMA….ek kry nou eers kans om weer te rooflees.
Onthou, deel van die 19000 kom na ons toe. dis hectic.
en dan moet ek nog iewers tyd afknyp om te gaan piepie ook!
maar ek bly life vir jou.

nicole
nicole
6 months ago

Laat tog asb nie al die mense los nie!! wat gaan hulle eet? geen geld geen job hulle gaan weer probeer om weer in gevangenis te kom, kos en onderdak!