Groet
My genade Weggie goed om jou te sien, hoe gaan dit met boeta?
waar sien jy weggie?? En wie is weggie?of is ek nou vergeetagtig? skuus goeie more. dit is heerlike brunch dankie Legio.
Nousch, my seun en Cola is na Spygiater in Tygerberg. Vroeg vannoggend. Nog nie terug nie. ek is bekommerd
Nicole kyk op gister se post dan sal jy haar avitar sien en sal jy onthou.
Toets toets toets
Yes, jy slaag
Hallo Wondervooltjie. Hoe gaan dit?
HALLO MAMA!!!! ❤❤❤
Gaan somaar klopdisselboom en woor die wind, en met jou Des ?
Nogsteeds rond. Gaan baie goed. Raak nou net vinnig grys.
Daar is n oplossing vir die grys, lol
Nie gedink Bosmuis bestaan nog nie. Sal kyk as ek tyd het om gereeld in te loer.
Hallo Weggie!!! Jou seun seker al op vry-stadium? 🤣🤣🤣
Des, daai laaitie van Wegie is net so stout soos sy ma.
Ja ek onthou! Dag sê weggie en Des my ou seun. Lekker om julle weer in die bos te sien!
Hoe gaan dit MAMA?
ag Des net soos al die ander mense gatvol (ek bedoel nie ons Gatvol nie) wens alles word weer normaal.
Good morning!!!