Gaan ondertoe



12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

My tuinwerker snik vanmore. Sy dogter is oorlede. En het ek vir hom R3 000 vir n kis.

Armlastige begrafnisse behels net dat hulle n graf kry. Geen kis nie.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Hulle is veronderstel om n onafgewerkte dennehout kis te kry

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Ja dis duur om te sterf
Daisy watse kis het jy toe gekry?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Nope, Legio. In die FS kry hulle net n gat in die grond. Geen kis. Dis nou maar die werkgewer se probleem.
Die vet weet, gatvol. Hier doen hulle mos die hele geloof storie met n stuk vee wat geslag word, tent opslaan, stoele opslaan…. anders kom vang die voorvaders hulle.

Ek byt op my tande om nie te vloek nie. Sy het n baba gehad. Die pa is nou skoonveld. Suster gaan die kind grootmaak.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Foktog

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Kan jy by Boetie n dier kry?

nicole
nicole
1 year ago

more.
Doen ons banting dieet?
Dis baie mooi Daisy dat jy jou werker gehelp het. Daar is baie Christen mense wat voor in de kerk sit elke sondag maar in die week het hulle niks geen ckristenskap in hulle nie.

nicole
nicole
1 year ago

Ons het mos Kapitein laar ‘n crematie kry en was baie verbaas ons moes ‘n pragtige kis koop.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Nope, ek gaan nie betaal vir n dier nie. Boetjan het aanbeveel dat ek net die helfte van die kis se gled gee. As n bydrae, nie verwag dat dit terugbetaal word nie. Dan moet hul self n plan maak vir die res.
Maar ek het wragtag nie nou begroot vir R3 000 net so nie. Hy is n pensioenaris wat een dag n week in my tuin werk. Sy kinders bly by hom. of eerder, hy sorg vir hulle.
Die dier en begrafniskos en trimmings kan hul self voor sorg.
Hy het aangebied om die die dae vir my terug te werk. Hy is amper 80. Daai plan gaan nie werk nie.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Kyk of jy op gumtree n eco friendly kis kry wat gou weer deel van die natuur word

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ai gatvol 🙄