hartelike goeie more aan al die bosbewoners. Maar hull slaap seker nog of is hard aan die werk of hulle is desperaat oor di baie insig gewende toespraak van ons President.
Miskien is dit ek wat wat dom is? Maar ek het geluister geluister en gewag vir perels van wysheid… Maar ek is bevrees mense sal nog langer moet honger ly. Hier in die mooiste Kaap is virus toetse vlug en deeglik. Nou gaan ons gestraf word om nog langer op phase 4 te sit… Weet jull daar is mense wat R10 vir 1 sigaret betaal?! ‘n pakkie kos blykbaar R!50.
Ongelukkig het ek nog nie kan agterkom hoeveel wijn of bier kos nie. As iemand weet vertel vir my asb? Ek doen navorsing!
nicole
8 months ago
Hello Chopper. Hoop dit gaan goed met jou. Selfs die getroue Legio is MIA.
Legio
8 months ago
Groet
Goeie môre Nicole
Ja jong die enigste verandering wat ek gehoor het was : no kissing and hugging
nicole
8 months ago
whahahahahaha n… mag ‘n mens nog saam met your”spouse” slaap??
nicole
8 months ago
en nou is die minister van education se praatjie ook uigestel. So word ons aan ‘n lyntjie gehou.
Legio
8 months ago
Nee Nicole jy moet nou n laken tussen julle span en maskers en rubber gloves dra as jy gaan slaap.
nicole
8 months ago
OMW. Gezellig vir julle twee tortel duifies. Hoe hou julle dit uit?