ello! Dit lyk na ‘n heerlike ontbyt. Baie dankie. Mag ek dit hou tot vanmiddag? Ek het yoghurt ge-eet met lime. Was ‘n hele nuwe smaak sensatie. Lekker. Ek gooi altyd kaneel by al my yoghurts. baie lekker.
Nicole
8 months ago
eish Legio dit is daarem geestend dodend om so ‘n stil blog te hĂȘ. Mense het van te vore toch ook gewerk. Hoekom post hulle nie meer nie? Ons was dan allemaal sukke lekker pelle.
Groet