Groet
ek groet oo+++++++
Ek gee al moed op … Ons is tog alleen hieso
nou ja ek wag vir die reen. Seun het gesê dit het (was dit gister of eergister?) gerëen by Die Kelders.
Jip dis rof om van die huis af te werk, geen timelines nie, jy vergeet om n brake te neem