Hello, groet, goeiemore. Dit is koud so ek terug bed se kant toe gaan. Hihi ! die pc is langs my bed. Ek hoop allemaal is gesond en tel nie teveel gewig op? Soals ek sê dit is koud en ek hoop ons kry goete reën.
nicole
8 months ago
Chopper die ontbyt lyk hemels maar kan jy dit asb. hou tot van middag ek het nou net my yoghurt geët. dankie
Legio
8 months ago
Groet
Verdomp ek is lus vir daai vis
nicole
8 months ago
Ja ek ook …maar waar kry mens nog sukke mooi visse en aan watter prys! As ek sien op foto’s van vis van die Noordzee!!!! water my mond behoorlik!