mollo molle wat staan julle met julle voole in julle oole
legio ping
Legio
1 year ago
Ping
millie
1 year ago
more more
millie
1 year ago
hoekom de fok steel mense by die werk…???
Legio
1 year ago
Of suip by die werk
daisyblom
1 year ago
Ek is aan die oorlog maak met n fokkieng swart kat wat in my huis kom en Oscar se kos opvreet. Dan piepie die verpestelike ding in my huis.
Hier is n alzheimer tannie wat op n tyd 24 katte gehad het. Die DBV het die meeste kom haal. Klaarblyklik is die swart kat hare.
Ek het haar gisteraand gebel maar die liewe tannie is so dierbaar, niemand kan mislik wees met haar nie. Ontken alles… haar katte loop nie rond nie, kry genoeg kos, gebruik n sandbak.
Bel vanoggend haar seun wat by haar bly. Hy aanvaar geen aanspreeklikheid nie… antwoord ook nie my vraag of sy ma n swart kat het nie.
Ek is so kwaad vir die donnerse kat…. as ek hom kon inhardloop, het ek hom verwurg.
en Millie, die stelers en drywers en straatkatte sal altyd met ons wees. Maar kom ons beraam n plan B.
Klaarblyklik kan n mens hulle bedwelm, vang en veearts toe vat om uit te sit.
Legio
1 year ago
Daisy jy kan n vanghok vir rondloper katte (feral Cats) by die DBV kry (huur) dan vang jy die kat daarin en neem dit hok en al na hulle toe. Hulle maak die hokke beskikbaar, want die feral cats dra en versprei siektes.
daisyblom
1 year ago
Die SPCA is 90km van hier af.
En die kat lyk hoeka so brandsiek. Dis nou die vinnige streep wat ek kon sien. Ek het amper my agterdeur uit die kosyn gegooi met n bottel lyfroom. Ek het gemik vir die doggy entrance. Maar kat het teruggekom want vanoggend was die kosbakke weer leeg.
Gatvol
1 year ago
Die kat is darem n ou asempie
daisyblom
1 year ago
Problem sorted.
Ek het n vanghok gereel. Maar kry dit eers volgende week.
Dankie vir die idee, Legio.
Terloops, ek het baie “resepte vir katte” gekry. But that is not me…
nicole
1 year ago
more! Nicola se kat is ‘n rescue kat, en hy is die lieflikste kat wat ek ooit gehad of ontmoet het.
nicole
1 year ago
aie ek is weer te laat om te gesels, almal werk hard….
millie
1 year ago
Nicole, jou kind se kanker genees?
nicole
1 year ago
sover alles goed Millie. Is net sy weier om weer te laat check
Groet

ai Nicole, sy sal moet, sy was dan so verskriklik siek. Is sy in remissie?? Het jy self met die dr hieroor gepraat?
Ek begin Maandag in die Kaap werk 😉
faaaack waar nogal rot? Kaapstad, en jou vrou gaan sy saam? kom vertel
Rerig WOW dis gaaf. ons sal ‘n byeenkoms moet reel