Gaan ondertoe



11 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
5 months ago

Groet

Jip ek werk, werk van die huis af volstoom

nicole
nicole
5 months ago

morning Legio
Ek werk …nie. Ek is verveelt. Daar is ‘n klomp goeters wat ek kan doen, maar is nie lus nie. ag ek gaan verder aan my boek lees.
So julle tweekies werk by die huis. Mooi. en NL wat doen sy? wag laat ek raai….sy studeer?

nicole
nicole
5 months ago

My seun is 2 dae voor die lock down naar die Kelder by die see gegaan. Sy partner het daar ‘n huis. Haar ma is mos laas jaar oorlede. Lekker by die see. Ek moet sê hy bel 2x per dag om ons op te check. Cola is dodelik verveelt. Sy het allerlei goed om besig te bly maar is binne. En sy wil fiets ry, en gaan speel in die park. Moet sê al die seuns wat anders voetbal speel kom nie meer nie.

nicole
nicole
5 months ago

Donderdag kom Cola se gips af. Maar ek wonder of hulle tyd gaan hê om weer xstrale te neem… Vanoggend moes Nousch Cola na die psygioloog breng (met bewys van afspraak) maar toe bel hulle daar is ‘n crisis en sy moet Woensdag kom. Sy was hoogs ontstelt want dit sou afleiding gewees het. Maar nou is die brief se datum nie reg nie. Nou nuwe brief maar postnet is nie oop nie. Want my printer se ink is op.

nicole
nicole
5 months ago

ag nou ja hou julle gesond. Sê vir my het julle ook steeds lus om te eet?

Legio
Legio
5 months ago
Reply to  nicole

Nicole

Ek dra my gesig masker in die huis, dit keer nie die virus nie, maar keer dat ek al die kos opvriet teen dag 4

Legio
Legio
5 months ago

Nicole

Daar is geen manier wat sy nou buite toe kan gaan nie, eerstens sal julle n boete kry tweedens indien sy siek raak en sy steek jou aan gaan daar groot probleme wees.

nicole
nicole
5 months ago

ek weet Legio ek weet sy het (laat ek dit maar sê) ‘n tablet waar sy extra spelletjie op het. Maar daar raak sy ook verveelt van dan sit sy die musiek hard en dans.
Nou slaap sy want sy was van 05:00 wakker.
Sê vir my mag sy saam winkel toe? hulle het maskers aan aan sanitizers.

Legio
Legio
5 months ago
Reply to  nicole

Sover ek weet mag sy nie saamgaan nie, dis een persoon per huishouding net vir die nodigste goed.

Onthou ook kniders is nie altyd “beheerbaar” nie en hulle vat aan alles, ek sou haar in elk geval by die huis gelos het

nicole
nicole
5 months ago

met die laat ek maar se bedoel ek ek is diep ongelukkig dat sy die ding gekry het maar nou is dit ‘n Godsent

nicole
nicole
5 months ago

ek het haar by die huis gehou.