Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
nicole
nicole
6 months ago

goeie more Chopper. Lyk ek is weer alleen hierso. Ons het vergeet suiker koop!!! Wat nou? Ek gebruik geen suiker nie, maar Cola doen.

Legio
Legio
6 months ago

Groet

Nicole, sy mag winkel toe ry, nee n lys saam van wat jy moet koop, sy moet dan die kwitansie hou as hulle haar vra waar sy was wanneer sy terug ry. Maar voor sy by die huis inkom, moet sy eers sanitize.

Maar die winkels laat net n seker heoveelheiod mense in die winkel toe, so sy moet buite wag tot hulle haar inlaat, terwyl sy buite wag moet sytenminste n meter distance handhaaf.

nicole
nicole
6 months ago

ja dankie Legio, Nousch Is net so kwaad vir haarself dat sy dit vergeet het.

nicole
nicole
6 months ago

het iemand al prei (leeks) gesien in die winkels> Ek wil sop maak.

Legio
Legio
6 months ago
Reply to  nicole

Nope en as daar was is dit uitverkoop

nicole
nicole
6 months ago

ek is soooo lus vir prei ek kan slange vang! Lekker vichysoise sop lekkerrrr.
Het gister gekookte aardapplles in skywies gesny en geleier in oondbak met stukkies bacon gekrummelde feta (ik het altyd die ene met swart peper in) Moenie skaam wees met die Feta nie dan weer leier en dan gooi 1 bottljie en ‘n half room oor en gerasperde cheddar dit is so vinger lek lekker . Het nog vir vandag ook. Ek maak altyd vir 2 daĆ«

nicole
nicole
6 months ago

nou ja cheers. ek hoop al ons muise is nog gesond