Ontbyt

By   Maart 26, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Maart 26, 2020 at 9:48 vm
    Groet met die elmboog

    Ek is darem ver genoeg van almal af

  • nicole Maart 26, 2020 at 10:19 vm
    eina Legio jy het my daarem hard gestoot met die puntige ellenboog van jou. More Is ek reg dat dit vandaag net 17º C zal wees?
    Is dit nog reg als ek nou en dan Nederlandse / Belgies nuus opstuur. Of iets mooi vand natuur?
  • nicole Maart 26, 2020 at 11:19 vm
    Nousch is na die chinees winkel om allerlei dingen te gaan koop vir Cola besig te hou. Soos pipe cleaners , gekleurte ribbons, karton borde.. ens
  • Legio Maart 26, 2020 at 11:41 vm
    Hi Nicole

    Stuur dis fine ek lees sodra ek kan

  • nicole Maart 26, 2020 at 2:03 nm
    Okiedokie, was bang jy stel dalk nie belang in die goeters wat ek stuur