Ontbyt

By   Maart 24, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • daisyblom Maart 24, 2020 at 8:01 vm
    En wat gaan julle vir 21 dae by die huis doen?
  • daisyblom Maart 24, 2020 at 8:44 vm
    Ek gaan baie beslis al my scrapbook goete uitpak. En ongesteurd sit en kreatief wees.
  • Legio Maart 24, 2020 at 11:36 vm
    Groet

    Gras sny met n nealknip skertjie
    Huis verf met n 20mm verkwas

    Nee Daisy ons word opgestel om van die huis af te kan werk .
    Dis n rush job, kom ons kyk hoe gaan dit werk

  • nicole Maart 24, 2020 at 12:15 nm
    more julle Ja nou moet ons thuis bly. Legio het Lizette vir jou ook ‘n voice message gestuur.? Met baie goeie raad. Ek kry nie reg om dit te deel nie. Mischien kan Nousch. Sy het gou medesyne gaan haal en ook bottle store toe. Iemand het gesê drankwinkels moet sluit. ‘n bestuurder van drankwinkel sê is nie reg as supermakert drank kan verkoop.
    maar die maskers is aan. As hulle terugkom moet hulle klere uittrek en was en shower neem.
  • nicole Maart 24, 2020 at 12:16 nm
    oops dit is middag.
  • Legio Maart 24, 2020 at 2:03 nm
    Nee Nicole wat het sy in die voice note gestuur?
  • nicole Maart 24, 2020 at 8:04 nm
    aie Legio ek gaan probeer om dit vir jou te stuur.