Ontbyt

By   Maart 23, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Maart 23, 2020 at 5:42 vm
    Groet

    Jip, ek is steeds hier.

  • nicole Maart 23, 2020 at 9:31 vm
    Groet vir jou Ek is ook hier
    Het di stad maskers gegee? Is dit zienbaar minder druk in die stad? Minder karre?
  • nicole Maart 23, 2020 at 9:32 vm
    Is Grizzie ook nog altyd by die werk? Of kan zij nou by die huis werk.
    Wanneer gaan President ons toespreek vandag?
    • Legio Maart 23, 2020 at 10:25 vm
      Nicole

      Sy kan nou van die huis werk as sy sou verkies.

      Ek is nog by werk

  • daisyblom Maart 23, 2020 at 9:34 vm
    Ek het vanoggend al die bib se regulars gebel dat hulle genoeg boeke kom uitneem. Ek gaan my managers druk vir self-isolation.

    Hoe gaan dit met julle?

  • nicole Maart 23, 2020 at 11:54 vm
    a dankie daisy vir die inloer
  • nicole Maart 23, 2020 at 11:55 vm
    is OK hier en daar by julle, jou broer hulle OK?
  • daisyblom Maart 23, 2020 at 12:15 nm
    Die man is de hel in vir sy werkers. Hy het gese hulle moet almal tuisbly.. Toe neuk die helfte van hulle na n begrafnis in Botshabelo en die res na Ladybrand. Botshabelo is n klipgooi van Bloemfontein af.

    Ek spuit omtrent almal wat in die bib inkom met sanitiser.

  • Legio Maart 23, 2020 at 1:29 nm
    Ek wonder hoe gaan dit met ou brombeer ?
  • nicole Maart 23, 2020 at 2:03 nm
    wie is dit nou weer?? bedoel jy my seun??? whajhahaha