Is daar enige nuus aan die tuisfront? Trump het zichzelf to oorlogspresident uitgeroep! Want dit is ‘n oorlog teen die chinese virus. Hy stel die Amerikaners gerus, want hierdie siekte sal net 10 weken duur. Ek kry mos die koeranten van oorsee met email gestuur van vriende oor die groot water
Groet
groet ook met geroffel van dromme.

Cheers