Ontbyt

By   Maart 18, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Maart 18, 2020 at 6:17 vm
    Groet
  • Legio Maart 18, 2020 at 9:44 vm
    LOL Lyk my julle is ook almal onder kwarantyn
  • ella Maart 18, 2020 at 10:48 vm
    More gevreekies! Hoop almal is gesond en corona-vry. Groot aanpassings wat ons in die kantoor ook moet maak, maar ek dink as alles weer terugkeer na normaal, gaan ons meer bewus wees van higiene en aanhou met sanitise, sanitise en sanitise
  • Legio Maart 18, 2020 at 11:14 vm
    Hello Ella

    Hoe gaan dit ?

  • ella Maart 18, 2020 at 12:14 nm
    Niks klagtes nie dankie Legio, gaan goed hierdie kant. Werk, werk en werk :)
  • nicole Maart 18, 2020 at 1:33 nm
    middag julle. Die kos lyk baie lekker. Hallo Ellakie Ek hoop dit gaan baie goed met jou.
    Cola se pa kom haar haal vir ‘n slag oor te slaap. Maar ek weet nie of die goeie idee is. Hoop sy kry geen kieme nie