groet ook, weet jy Legio, vroer het ek altyd vol afwachting bosmuis oopgemaak want ek zou kan lag of sad wees met al die ander muise. Nou is daar geen excitment meer nie, want ek begin denk dit is net jy en ekke wat nog kom groet. Dalk het die ander Bosmuis ontgroei en het hulle hierdie platform nie meer nodig nie. Dit is baie sad. Hoe sê mens die woord in so’n zin? treurig? klinkt dit na goeie Afrikaans as mens sê Dit is baie treurig. Dit klink nie reg nie. Miskien is die anglisisme een gewoonte?
Legio
10 months ago
Nicole
Het het darem goeie nuus, een van ons voormalige luise se man is na n lang stryd teen kanker skoon verklaar en is in remissie.
Groet

Hi Legio
Dit is altyd goeie nuus!
Hi Plaaspad
Jip altyd
ja ek het gesien. Dit is baie goeie nuus
cheers