Ja ek is OK. Verskriklik styf en eina. kAN NIE DIE HOND SKOP NIE DIT WAS MY SKULD
nicole
10 months ago
Goeie nuus van Cola. Zy kom huis toe, xstrale wys hulle het alles reg getrek. Volgend week terugkom en weer xstrale as dit verskuif het dan tog nog op doen, maar vir nou is hulle tevrede. Dankie Vader Die honde las nag Julie het geblf en geblaf tot so 03:00 en Susy kyk heeltyd na my seker voel sy ook skuldig.
daisyblom
10 months ago
Ideale wintersontbyt.
More julle. Vir n slag is al my eendjies in n ry. Al die werk is gedoen/gereel en die bib is spotless.
Groet
Nicole, is jy nou ok?
Skop die hond. 🙂
Ja ek is OK. Verskriklik styf en eina. kAN NIE DIE HOND SKOP NIE DIT WAS MY SKULD
Goeie nuus van Cola. Zy kom huis toe, xstrale wys hulle het alles reg getrek. Volgend week terugkom en weer xstrale as dit verskuif het dan tog nog op doen, maar vir nou is hulle tevrede. Dankie Vader Die honde las nag Julie het geblf en geblaf tot so 03:00 en Susy kyk heeltyd na my seker voel sy ook skuldig.
Ideale wintersontbyt.
More julle. Vir n slag is al my eendjies in n ry. Al die werk is gedoen/gereel en die bib is spotless.
Nou gaan ek n nice boek soek om te lees.
more more julle
Hallo Millie. Het jy pannekoek gebak?
3 weke in die kaap gewees blom
cheers julle Ek is baie eina