Gaan ondertoe



5 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
6 months ago

Groet

nicole
nicole
6 months ago

gegroet ook. Is lekker vandaag net zo’n middelmatige 23º.. Of nie Legio?

Maar ek is sooooooo moe. Rerig mo. As ek opstaan dan wil ek eintlik net so weer inkruip. as ek lees val ek aab die slaap. seker die hitte wat my so geslaan het.

nicole
nicole
6 months ago

en toe sien ek dat dit sneeu in Belgie… en toe kan ek skoon die kraak van my voete hoor in die sneeuw. Alles glinster, alles is stil, Toe verlang ek somaar kan jy glo.? As ek net vir 5 min. dit so beleef, ag dan sou ek sekker hardloop terug ZA toe. Is al so lank gelede dat ek regteige heimwee gehad het. Jawel ‘n mens sê dikwyls jy verang naar naar die noodzee of naar paling en by frietjes kraampie te gaan staan. Maar dis nie dieselde nie. Nou ja ek weet jy sal verstaan wat ek bedoel nê.

Legio
Legio
6 months ago
Reply to  nicole

jip ek verstaan

nicole
nicole
6 months ago

cheers legio.