Gaan ondertoe



14 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Goeiemore. Ons het laasnag lekker reen gehad.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ons is veronderstel om vandag te kry.

millie
millie
1 year ago

more more

gauteng, mpumalanga en vrystaat het van vandag tot sondag reen – hopenlik

daisyblom
daisyblom
1 year ago

“fluister… en kyk skuldig rond…. ek het nou sjokolade vir brekfis gevreet…
My suiker!

Ek hoop Legio lees die comment mis.

Maar viri rekord… ferrero rocher dankiese sjokolade gewees.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Geen verskoning nie, jy moes dit vir die skoonmaker gegee het wat vir jou moes instaan terwyl jy gechill het

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek het nou die laaste 2 vir haar gegee..

Legio
Legio
1 year ago

Was sy Happy ???

Legio
Legio
1 year ago

Dit reën nou by ons heerlik heerlik

Legio
Legio
1 year ago

Bossie, wat gaan die baba se naam wees?

nicole
nicole
1 year ago

more
Ja heerlike reën!

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek het Oscar gevat vir sy opvolg ente by veearts. Stop by hardeware vriendin om n boek af te gee en sy tel vir Oscar op. Wragtag, sy se ek moet stadig, Oscar is besig om dik te word.
Weet jy…

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Gaan stap jy saans met hom?

Dis goed vir hulle om die buurt te kan verken en die oefening te kry

nicole
nicole
1 year ago

ek verstaan!