more. Is alweer warm. Kyk ek weet ek kla in die winter dat vol pyne en dinges is van die koue, maar ek kan tenminste myself warm toemaak. In hirdie warmte kan jy maar alles uittrek jy bly nog warm. ek is eintlik ‘n Lente en Herfs mens. die 2 jaargetyes kan ek goed hanteer en dit is mooi.
Groet
More. Ons het nog n lieflike reenweer dag.