Groet
goeiemore dit sal ek kan eet vir ontbyt. Dankie.
Lekker koel vandaag Ons kry nou en dan beetjie reen.
Jip die reën is baie welkom
ag wat die son is weer uit. Nou ja elke druppel help.
Groet
goeiemore dit sal ek kan eet vir ontbyt. Dankie.
Lekker koel vandaag
Ons kry nou en dan beetjie reen.
Jip die reën is baie welkom
ag wat die son is weer uit. Nou ja elke druppel help.