GroetJip n naartjie of tien sou nou lekker afgaan
More Legio. Ek sien hoeka die bome in my tuin begin al verkleur.
Daisy dit gaan vandag 36 in Kaapstad wees en 39 in my buurt.
Heerlik koel nĂȘ ???
HUH so warm?
Jip en dalk warmderder
Hoe gaan jy afkoel?
Swem na agt vanaand
En wat is op die menu?
Weet nog nie
GroetJip n naartjie of tien sou nou lekker afgaan
More Legio.
Ek sien hoeka die bome in my tuin begin al verkleur.
Daisy dit gaan vandag 36 in Kaapstad wees en 39 in my buurt.
Heerlik koel nĂȘ ???
HUH so warm?
Jip en dalk warmderder
Hoe gaan jy afkoel?
Swem na agt vanaand
En wat is op die menu?
Weet nog nie