Groet
Amper weer Paasnaweek Ongelooflik
More julle.
Rot ek dink jy moet maar weer kom chat
Hoe gaan dit met die klein rot ???
more more
baie geluk varknek, dis nou goeie nuus
ek lees die meisie van ons buurstaat is toe nie vermoor nie, maar dis was selfdood..
Baie weird
ja ne? almal comment dis ‘n “skoon selfdood” so voor die trein in…
Klink vir my of sy met haar nek op die spoor gaan lê het, so hartseer.
baie!
more. Jammer ek is laat maar het ek het ‘n doos met allemaal ou foto’s en briewe van my grootouers gevind. Dit was so interesant.
en nog ‘n foto van my achter grootmoeder. en een prachtige foto van my grootvader met al sy onderskydings van die oorlog
wow Nicole dis nice! Ek vrek oor ou goed, stuur vir Legio dat hy vir my wys toe
Ek sit ook met so n doos Skoonfamilie My eie familie redelik perfek :+1:
lmfga gatties
O gatvol, lekker lag ek nou. Ek het ook so een. Maar dis ongelukkig bloedfamilie.
giggel!!! ek het ‘n box bedoel Maar hoe sê box in afrikaans?
boks
snaaks want boks is mos ‘n geveg?
ek het nou al 3 weke brongitus wtf? 2 reekse antibiotika en dit help boggerol
Hi julle ! Nicole…. n doos hou nooit op met boks ( geveg ) nie ! 😂
Travelling bug, millie. Dis sneeutemperature en ons helse warmte… jou arme gestel.
ekt ook so gedink blom, daar was hoeka so 1 ou skuins agter my op die vlug huis toe wat so aanhoudend gehoes het
hallo Dolla, gaan dit goed met jou?
Groet
Amper weer Paasnaweek
Ongelooflik
More julle.
Rot ek dink jy moet maar weer kom chat
Hoe gaan dit met die klein rot ???
more more
baie geluk varknek, dis nou goeie nuus
ek lees die meisie van ons buurstaat is toe nie vermoor nie, maar dis was selfdood..
Baie weird
ja ne? almal comment dis ‘n “skoon selfdood” so voor die trein in…
Klink vir my of sy met haar nek op die spoor gaan lê het, so hartseer.
baie!
more.
Jammer ek is laat maar het ek het ‘n doos met allemaal ou foto’s en briewe van my grootouers gevind. Dit was so interesant.
en nog ‘n foto van my achter grootmoeder. en een prachtige foto van my grootvader met al sy onderskydings van die oorlog
wow Nicole dis nice! Ek vrek oor ou goed, stuur vir Legio dat hy vir my wys toe
Ek sit ook met so n doos
Skoonfamilie
My eie familie redelik perfek
:+1: