Gaan ondertoe



8 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
9 months ago

Groet uit n super warm Kaapstad

Fok die droogte
Fok fie hitte
Fok Eksdom
Fok loadshedding
Fok fok fok, ens.

Legio
Legio
9 months ago

O Ja ek het vergeet

Fok Corona
Fok Griep

nicole
nicole
9 months ago

ja fok die loashedding. Al 4 nagte sonder suurstof moet slaap. Kan al dood gewees het. Maar as krag afgaan maak die machine soveel alarm dat hele Silver Oaks wakker sal wees.

Legio
Legio
9 months ago

Wat kan ons nog in sy FOK stuur?

Legio
Legio
9 months ago

Fok SABC
Fok DSTV

nicole
nicole
9 months ago

fok die staatshospitale in Gauteng

Dolla
Dolla
9 months ago

😂😂!! Julle Capies is bosbefok vandag?! Ek sê… fok die hitte, fok die humiditeit! Hoop dit reen vanaand…. Nicole, hoe gaan dit met jou kleindogter? Wat doen jou kleinseun hierdie jaar? 😻

nicole
nicole
9 months ago

Nee nee dit moet hier reen dan sal ek fokken bly wees!
My kleindogter is op die hoogste hoeveelheid medesynen ‘n hele week van fokken drama maar is sy rustig. My seun het bedank by sy werk en gaan nou freelance guiding doen. Morgen gaan hy J’burg toe met ‘n amerikaans maatskappy te praat oor hy toeren doen vir birders.