Gaan ondertoe



21 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle.
Jy is laat, gatvol.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

My koffie het vanoggend so bitter smaak in my mond. Ek lees die berigte van Ace en sy korrupsie wat die FS minstens R30 miljard gekos het. Ek weet self hoe diep sy tentakels net in ons plaaslike council was en hoe diep die skade le. Blanke kollegas wat gemaak bedank is. Nou hoor ek die rekenaars en fotostaatmasjiene is teruggevat. Daar is presies een printer vir die hele munisipaliteit oor.

millie
millie
1 year ago

more more

genade Daisy…..

Gatvol
Gatvol
1 year ago

More almal
Daisy as jy nog n fotostaat masjien het kan jy die prys nou opstoot

nicole
nicole
1 year ago

more julle.
Hierdie brekfis lyk smakelik!
Ja Daisy ek kry spam mail van ‘n plek wat printers verhuur. Daar is geld om te maak meisie.

nicole
nicole
1 year ago

ag ek wou nog vra waar het julle gister my verlowing kalender gesien?? Ek verstaan dit nog nie.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Nicole hoe gaan dit met jou en jou nuwe inwoners?

nicole
nicole
1 year ago

baie goed Gattie. Ons begin almal gewoont aan mekaar te raak. Ons voel veel veiliger ook. Hy het net nog nie sy huur betaal nie. Het wel kom sé dat hy more die geld sl hê.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Eish ja so n uitstaande huurgeldjie kan lastig wees

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

So jou verloofde se huur is agter, laat hy somaar die swembad ook uitsort

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek dink die mannetjie moet dopgehou word. Hoop nie hy is n kansvatter nie.

Bosvark
Bosvark
1 year ago

Yes Yes Yes

Bosvark
Bosvark
1 year ago
Reply to  Bosvark

Vrydag word ek oupa

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Bosvark

WOW baie geluk ek is baie bly jy word nie ouma nie

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Bosvark

Vark baie geluk
In watter van ons local kulture gaan die mensie opgevoed word?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Bosvark

Wat sê die Sog dat sy nou langs n oupa gaan slaap ???

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Bosvark

Bossie het jou nou al vir jou n loopraam gekry ?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Bosvark

Weet julle al wat die kind se name of naam gaan wees?

Legio
Legio
1 year ago

Cheers

nicole
nicole
1 year ago

whahaha Gattie en Legio. My swembad is OK want ek het mos ‘nkontrak met Perfect Pools wat elke week die ding kom doen.