Gaan ondertoe



5 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
8 months ago

Groet

Jôh daai lyk heerlik

millie
millie
8 months ago

more more

hoe gaan dit met julle almal?
ons het gisteraand amper weggespoel. Die wind! vanoggend toe is 2 van my roosbome sommer ontwortel en my krismisroos wat amper 2 m hoog staan, se takke soos vuurhoutjies afgebreek

millie
millie
8 months ago

my hart kind is verlede jaar aangerand – met vuurwapen in die gesig geslaan en moes rekonstruktiewe chirurgie kry, die saak kom die week voor

Legio
Legio
8 months ago
Reply to  millie

Nooit

Was dit n roof?

ella
ella
8 months ago

More gevreekies! Ons trek al by die middel van die nuwe maand van 2020! Het ammal lekker vakansie gehou? Ons was nie vêr weg nie, kersfees en nuwejaar by Zebula, maar die ruskansie was jirrrlik gewees! Nou is alles weer back to normal 🙂