Gaan ondertoe



89 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Gatvol
Gatvol
1 year ago

More
Happy April Fool

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle. Ek het vanoggend begin werk na 2 weke verlof. Ek drink n red bull en wonder ook of ek nie moet huistoe ry vir n chill pil nie.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Was die rakke vol stof?

Het iemand van die boeke se stofblaaie afgehaal?

Het Flenters in die tuin geslaap?

Was die vrolike Porra tannie daar?

Het die Burgermeester n draai kom maak?

Het die skoolhoof vergeet om die skool se kwartaal kalender met joune te sinkroniseer?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Chopper

🙂 🙂

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Daisy stress is. Siekte van westerlinge
Kyk of jy meer Asiate in die bib kan kry

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Moenie nog my stert trek nie. My skoonmaker ploeter voort om op die handstelsel boeke te issue en die returns vir my te los.
Het mos nie meer n assistent nie. Vanoggend le n berg werk en wag. Die ouditorium se ligte brand, my waaier is die heel naweek aangelos. En sy bel om te se sy kom nie werk toe nie, moet by die myn wees om haar pa se boedel uit te sort.
Nou le die hele backlog hier en wag. Een groot deurmekaarspul. Ek weet ek kan nie van n cleaner verwag om my werk te doen nie.
Maar dan sal ek nooit kan verlof neem nie.

En absoluut fokol is soos dit moet wees nie. Die datumstempel is nooit aangeskuif nie.
Maar wat, die meisie het die EPWP hier gehad om die tuin skoon te maak en die paving is gevee en die gebou is silwerskoon. Laat ek my bek hou en die berg admin gaan tackle.

millie
millie
1 year ago

more more, dis hoekom ek se mens moenie met verlof gaan nie blom, als is moerse gemors as jy terugkom

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Dan sit ek sonder werk, choppertjie.
Then again, ek lees gisteraand oor die boek wat oor ACE se wandade as FS premier geskryf is. Geen wonder my bib het boggerol nuwe boeke en die dak val op my kop in nie. Daai man het ons baie geld gekos.

Het julle gelees van die horribale ongeluk in die Goudveld? n Man en sy gesin was in n ongeluk vrydagaand. Sy motor het gerol en sy vrou is oorlede. Hy en 3 kidz klim toe uit die wrak en terwyl hul langs die wrak staan kom n Ford Ranger aangery, swaai uit vir die wrak, tref die man en die kidz, en ry weg. Man en 3 kleuters ook oorlede.

Die bestuurder van die ranger is nog soek.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

@ Millie… as ek nie met verlof gegaan het nie, het ek my customers se koppe afgebyt.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Dit lyk nie of daar afrikaanse boeke daar is nie, chopper. Net porn en movies.

En dis blerrie onwettig.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Jip. Maar ek het nou nie enige titel gaan google nie. Ek is versigtig vir sites wat n VPN nodig het.

Legio
Legio
1 year ago

Happy Birthday Oom Gert

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Daisy dis amper tyd vir verkiesing
Het jy nog jou hempie?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Die bestuurder van daardie Ford Ranger… hoe langer hy stilbly en wegbly, hoe meer versleg hy sy saak. Dit was net n horribale ongeluk. Uitgeswaai vir n wrak in die pad en 4 mense doodgery. Of hy nou gesuip was of nie, dit was net n onvoorsienbare ongeluk.
Soos die pappa wat sy dwelmverslaafde kind in die nag op die dak doodgeskiet het.

Dis tragies.

Nuhhh… gatvol, ek doen mos net munisipale verkiesings.

Legio
Legio
1 year ago

Chopper jy het mail

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Chopper

Kyk ma wat jy kan doen vir die tannie sy is desperaat

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Chopper

Baie dankie

nicole
nicole
1 year ago

baie dankie legio en chopper! ek was moerse upset dat ik nie kon in die bos kom nie.

ROT
ROT
1 year ago

Nicom baie geluk met jou verloowing :calendar:

Ken ons hom ??

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  ROT

Heelwat jonger as sy, dis haar Ben 10

ROT
ROT
1 year ago
Reply to  Legio

ek skat hom so 96

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  ROT

het hy baie geld ? dan sou ek dalk nog…

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  ROT

kyk nou is ek heeltemaal deurmekaar! die woord lyk saam met koes.

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  ROT

ja ek weet dit was op die plase. Self ook nog gesien op my aangetroude stieftannie se plaas “Nooitgedacht”

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  ROT

nou waar is my kommentaar?

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  ROT

iemand speel met wat ek tik!! maar ek moet nou in ieder geval gaan lê. sien julle later.

rot
rot
1 year ago
Reply to  Chopper

Het nie geweet jyt vir ESKOM gewerk nie

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Chopper

Hahaha Chopper!
wanneer ek voete op SA gesit het en ek wil ‘n kat na my toe kom het ik ook die woord gebruik en kon nie verstaan hoekom mense my met groot disgusted oe aangekyk het nie. Eintlik versta ek nog nie hoekom dit ‘n lelike woord is.

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Chopper

en nee ek het nie ‘n verlovings kalender nie. waar kry julle dit??? Vandag verlang ek dan so baie na my man. Sal nooit nog ‘n man wil hê nie. Stel jou voor …weer verlief raak….. Onmoontlik.

Legio
Legio
1 year ago

Sien jy Rot, heelwat jonger as Nicole

ROT
ROT
1 year ago
Reply to  Legio

Sy gaan jou “NEEK”

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  ROT

As ek haar loopstok wegvat kan sy my nie inloop nie

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Hi sies, Choppertjie.
Jy skuld hulle n donasie, vir die hoflikheid om te spel.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Die woord is glad op die tong in die Kaap

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Klaarblyklik gaan die woord saam met fetale alkohol sindroom :koes:

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Sondes van die vaders se dopstelsel

ROT
ROT
1 year ago

Chopper… weet jy dalk hoe kry ek my facebook weer terug na engels ? ek like nie die afrikaan s nie

ROT
ROT
1 year ago

Thanks

Siende dat al die ou tannie nou gaan slaap het …

ek sien die comments raak maar min deesdae. Dalk is dit beter om of die site maar toe te maak of dalk is dit tyd dat die suurgatte weer begin BETAAL vir jou efford en servers ?

Hulle het nie eers geskinder toe “Liefling” na ander cherrie geraps het agter Nadine se rug nie ?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  ROT

Ja Rot en volgens die app is hier omtrent 36 wat rooflees en gereeld kom kyk wat hier aangaan

ROT
ROT
1 year ago

Ja hulle is seker te bang hulle word deur die twee hekse uit gekak as hulle comment *roll*

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  ROT

🙂 🙂

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Liefling se geraps en Nadine se cheap spiritsgebruiker gekyf is nie die moeite werd om oor te comment nie.
Nog minder die Liefling se gesuip.
Hulle het die Huisgenoot gehad wat alles… en eintlik niks,uitbasuin het.

ROT
ROT
1 year ago

Dis baie beter as JOU gekerm oor Flenter en kie!

ROT
ROT
1 year ago

Ek hoor die Britte gaan die eerste keer die einde van May sien voor die einde van April

daisyblom
daisyblom
1 year ago

En die vreeslike flou comment was gister oral oor die internet 🙄

Laat ek gatskoonmaak voor ek bloedneus kry. Ek leer ook nie my les nie. Net n korreksie, vir oulaas… daar is twee hekse en een stel gifknaters op hierdie site :koes:

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Name and shame them
Ek parkeer solank my besem

ROT
ROT
1 year ago
Reply to  daisyblom

ag fok hou net verby — ek kuier juis nie hier nie agv jou

ROT
ROT
1 year ago
Reply to  daisyblom

ag fok drol (aka daisy)hou net verby — ek kuier juis nie hier nie agv jou

ROT
ROT
1 year ago
Reply to  daisyblom

ag fok drol (aka daisy)hou net verby — ek kuier juis nie hier nie agv jou

ROT
ROT
1 year ago
Reply to  daisyblom

hello Millie

ROT
ROT
1 year ago
Reply to  daisyblom

hello Millie

hi sorry my internet s vandag soos n size 44 wat in nie 30 g-sting probeer inkom

Gaan goed

Millie
Millie
1 year ago

Julle praat prawn sien ek, nou moet ek met farlookers van my foon af tik. Stelsel se Japanese Prawn?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Millie

Dis nou Hymalian Dwarf porn

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Millie

Cheers

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Millie

Cheers.

Millie
Millie
1 year ago

Gifknater = rot daisy?

Legio
Legio
1 year ago

Hello Millie dis nou gefix

Millie
Millie
1 year ago

Ok ek loer gou

Millie
Millie
1 year ago

Nee legio nou is dit Portugese prawn…

Millie
Millie
1 year ago

Kollega van 22 jaar kom se vaoggend vir my sy tree af nous ek hele oggend pisserig

Millie
Millie
1 year ago

Hallo Rot, hoe gaan dit?

ROT
ROT
1 year ago

hello Millie
hi sorry my internet s vandag soos n size 44 wat in nie 30 g-sting probeer inkom

Gaan goed

Millie
Millie
1 year ago

Praat jy met jou no 44, hiers dit net so treurig

ROT
ROT
1 year ago

fok hulle het gister a twee die SPARs hier by ons gerob

Millie
Millie
1 year ago

Wow! Mense seergekry?

ROT
ROT
1 year ago

nee, maar dis rof . siende dat hulle maar so 3km van mekaar af is … enn die oggend en een die middag — en dit was dieselfde groep. nou wonder ons wanneer hulle my chom se OK gaan hit

Millie
Millie
1 year ago

Ja dis sleg, die fokkers

ROT
ROT
1 year ago

ja en blue se nek begin weer rond fok :sug:

Millie
Millie
1 year ago

Gaan sy terug na ons dr?

ROT
ROT
1 year ago

LOl sy is te harde gat . sal seker later moet

Millie
Millie
1 year ago

Ja dis nie lekker om so te voel nie. Sy moet maar haar hardegat geit laat staan

ROT
ROT
1 year ago

was julle toe al oorsee

Millie
Millie
1 year ago

Ja dit was een belewenis gewees! Sneeu en so min 14 tot 20 grade gewees.

Millie
Millie
1 year ago

Was by ski resord maar het toe liewers gedrink en fotos geneem, daars nie ‘n manier wat ons daai stront probeer doen het nie

Millie
Millie
1 year ago

Nog nooit so koud gekry nie, thermal undies, 2 baadjies, serpe, handskoene ens help fokol