Gaan ondertoe



8 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
8 months ago

Groet

daisyblom
daisyblom
8 months ago

More julle.
Ek is OP moeg naweek gehou.

My blerrie brak, die klein hel, grawe nou vir hom n gat onderdeur die palisades in die nat tuingrond. Gelukkig kon my een van my bure hom elke keer gewaar en by hulle hou.
Ek het vanoggend gou dat die hardewareshop kom groot, grys bakstene aflewer. Tuinman pak dit nou daar.
Wil sien of die klein helsim nou daar kan uitklim.

Legio
Legio
8 months ago
Reply to  daisyblom

Klein hondjies is maar so.

Is mos n Jack Russel ?

daisyblom
daisyblom
8 months ago

Pekingese.
Minus sy knolle.

Ek is net so bang iemand steel hom.

millie
millie
8 months ago

more more julle

mag 2020 net voorspoed en geluk vir julle almal inhou

ek gaan darem oor ‘n maand met vakansie!

nicole
nicole
8 months ago

More julle. My seun het ‘n pragtige boerboel gaan rescue in George.
Het net nog maar fotos van hom gesien maar ek is nou al smoor verlief op hom. Hulle het nou 1 boerboel (bruin) en ‘n swarte ene.

Legio
Legio
8 months ago
Reply to  nicole

Kom die hond na jou toe?

nicole
nicole
8 months ago

nee Julie sou hom mooi laat verstaan wie is baas!