Gaan ondertoe



13 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago
Reply to  Legio

More Legio

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Plaaspad

Goeie Môre Plaaspad

nicole
nicole
1 year ago

more,

die water is groen ek kry dit nie blou nie.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Julle het n groot swembad

Gooi ses koppies chloor in die swembad, en n kwart kan suur.

Laat loop dan die pomp vir so 6 ure

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Moet net nie voor die ses ure verby is swem nie

nicole
nicole
1 year ago

die skole begin volgende week! Hallelua! maar binnekort weer lang naweek. *sug*. Ek sal in ieder geval ‘n bietjie stilte en voor myself tyd hê.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More. Laaste verlofdag. Maandag is alles back to normal. f*k

nicole
nicole
1 year ago

tsk tsk jou taal Blommekie. Ons het nou ‘npotjie gesit in die kombuis, en elke maal as iemand ‘n woord sê wat niet door de beugel gaan sit R2 in. Dit werk nogal

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Eish, gooi maar namens my n R2 in.

nicole
nicole
1 year ago

OK Daisy

Legio
Legio
1 year ago

Cheers

nicole
nicole
1 year ago

cheers ek maak “frietes” vir almal met mayonaise a la maison