Gaan ondertoe



12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Hierdie carbs lyk lekker, maar dit is vir lekker dik word.
Lekker naweek gehad?

nicole
nicole
1 year ago

more more!
Dit is weer maandag. Amper geen siel in die omtrek.
My nuwe huurders het ingetrek. Baie beleefde kinders. 18 en 16. Nicola is in die wolke. nou het sy iemand wat haar fiets regmaak. Sy het mos nuwe groot fiets vir haar verjaardag gekry 3 December. Maar de hele buurt kinders het beurte om op hom te ry. so die fiets het baie ryure. Nou ja dis nogal lekker om soveel kinders te sien speel en gil en skaterlag

Gatvol
Gatvol
1 year ago

More mensies

nicole
nicole
1 year ago

more Gattie. Dit sou nou lekker dag gewees het om uit te gaan. lekker koel
Ek moet decoder gaan koop. My geerfde ene het die gees gegee.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Klein Oscar kom woensdag huistoe. Hy word moreoggend gesnipsnip. Vanoggend vir hom gaan goeie hondekos koop by die veearts, hondesjampoe, rogz halsbandjie, klokkie en nametag.
Sy beddegoed en bakke staan reg.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Daisy, maak baie seker hulle het hom ontwurm en gedip teen vlooie en bosluise.

Ek het al so n rescue gesien wat oortrek was van die parasiete

millie
millie
1 year ago

more more

sjoe ekt julle gemis, maar die son en my land net soveel

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Veilig terug? Jet lag? Lekker gekuier? Waar isi fotos?

millie
millie
1 year ago

hallo blom, ja dit was uitmergelend, 2 elle lange vlugte retoer, bitter koud gewees maar was pragtig! Jet lag gehad in SA – ek voel nou nog moeg en moedeloos. Dis een vakansie wat ons nooit sal vergeet nie, was ‘n wonderlike ervaring. Ek stuur vir jou nog fotos

nicole
nicole
1 year ago

ja aub

daisyblom
daisyblom
1 year ago

@ Legio… jip, is is geent, ontwurm. Ek het hondesjampoe gekoop vanmore.