More julle. Dit is tjoepstil in my bib vandag.
more
Ek het elders gegroet
Dis nie stil her nie ek werk my kediks
Hoop dit gaan ook reën waar dit baie nodig is.
In ons omgewing het dit nog nie genoeg gereen om te plant nie. Eish, dit knyp.