Ja Nicole jy sou sien op Facebook waar ek gister was.
daisyblom
1 year ago
More. Ons meet 40mm reen. En hopelik realiseer my beplanning en die panelbeater se koerier se tye dat ek vandag my kar kan kry.
Ek is versot op die reenweer.
nicole
1 year ago
more more. OK Legio ek sal kijk waar jy was.
Is vandaag my hartediefie se verjaardag. Sy word 9 jaar vandaag. Is erg as jou verjaardag in die skool vakantie val. So nou gaan sy naar ‘n nuwe plek by Hazendal se kompleks . Rock climbing, dan in ‘n bioskoop wat jy voel jy sit ook in die roller coaster of ski in die sneeu. ag allerlei uitdaag sporte. Sy love dit en is goed daarin. Eers kyk sy die ding goed deur. Sy laat anner kinders voor haar gaan en dan sal sy besluit OK ek doen dit. En dan is daar geen keer aan haar nie. en dan vanmiddag die koek en swem. Haar pa is ongelukkig nie hier nie . Sy was baie hartseer daaroor, maar nou is alles weer OK.
nicole
1 year ago
WOW Legio jy loop seker langs jou skoene van trots! (nederlandse gesegde)
Groet

baie geluk vir Aneshka! Jy kan maar trots wees.
Dankie Nicole