more spookmuise. Ek roep Legio met echo in die oop ruimte…Of hy het baie baie werk of hy is met vakantie, of hy is siek, daar is anders nie ‘n manier nie dat hy nie op sy pos sou wees nie.
daisyblom
1 year ago
Ek is terug by die werk. Sorteer die een fokop na die ander een uit.
daisyblom
1 year ago
My aarde. Ek het nou teruggelees. gatvol is n ouma! Baie geluk.
Maar moenie dat hulle jou babysitting services misbruik nie.
millie
1 year ago
more more julle ons het al 118mm reen gehad. Hie ha!
nicole
1 year ago
Wow dis lekker My seun is in Addo en kry ook reen daar. Ek wens ons kry ook weer ‘n bietjie.