Groet
Vandaag is dit algehele wegraping! Ag toe bosmuis doen ‘n beetjie moeite en hou onse vriendskappe aan die gang!!! Ons is mos lief vir Bosmuis! of hoe?
Daar is n hele lys rooflesers wat ek met my app optel, maar hulle wil nie comment nie
Ek weet nie wat hulle rooflees nie, want hier gaan niks aan nie
Ek wou al n discussion topic opgesit het, maart hoekom die moeite doen
Ja nĂȘ
nou dat hulle laat weet wanneer hulle loer!
hoe kan jy dit optel Legio? en weet jy wie die rooflesers is? dan kan jy ‘n vuurtjie agter hulle skene sit
Ek is hier
Yes yes
Sien jy Nicole hier pop Vark nou uit
eindelik! het hy soveel werk bygekry dat hy nou nooit nie meer snoet wys nie?
Groet
Vandaag is dit algehele wegraping!
Ag toe bosmuis doen ‘n beetjie moeite en hou onse vriendskappe aan die gang!!! Ons is mos lief vir Bosmuis! of hoe?