more, haai Millie jy het gesiggie kom wys… nou dat ek my goeie bril aan het en ek kyk so na jou prentjie. Ek het nooit gesien dat jy jou broekie op of af trek.! hahaha
daisyblom
1 year ago
My tuinman is aspris. Doen niks wat ek se nie. en huiswerker doen ook next to fokol.
Beroepsmense moenie bedags by die huis wees nie.
Groet
more more
gaan dit goed?

whahahaha