Gaan ondertoe



15 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
9 months ago

More more. My verlof begin vandag. Maar ek het vergeet ek het gereel die sisi moet vandag kom. Ek is op skoonskrop en regpak.
Maar as ons dit vandag doen – ek tjaila 10:00 – dan hoef ons nie in my verloftyd dit volgende week te doen nie.
My huisie begin lyk of ek OCD het. Alles so in lyntjies gepak. Nodeloos om te se: ek kry niks.

Legio
Legio
9 months ago

Groet

millie
millie
9 months ago

more more

vandag is ons jaarafsluitings funksie, mensig dit voel soos gister toe ons partytjie gehou het. Vandag gaan egter somber wees sonder die 2 mans wat in die laaste 2 maande oorlede is

millie
millie
9 months ago

jy’t lekker lang verlof blom, enjoy!

millie
millie
9 months ago

ek gaan eers in Feb

nicole
nicole
9 months ago

groet ook. Ek is bly hier kom daarom 1 bosmuis se gesig wijs. Baie moeilik heid met Cola. Sy is nou nie net on the spectrum of autism nie maar nou is sy blykbaar ook dyslexic ook.sy kan nie in mainstream wwees. Maar nou kom die feesdae waar moet ons al die permitte en papiere kry om haar in die Paarl skool in Brackenfel in te kry. Ons het eers gedenk homeshooling daar is ‘n nuwe skool in Bracken fell geopend hulle het biokentec (spelling) en .. weet nie meer nie sy was gister vir assesment en hulle sê sy is maar nett grad 1 level. so hulle stel voor om ‘n tutor te kry wat haar in 1 jaar grade 1&2 Op bring en as sy dan beter is kan naat hulle skool kom. Maar by die huis kan sy lees en tel maar haar skrif is meestal onleesbaar. en dan het sy vorige jaar 100% gekry van die computer meneer. By the way die nuwe skool hoef hulle van Gr.4 af niks meer met die hand te skrywe, weet iemand van ‘n leeraar wat haar sal privaat kan leer./ sy moet ook na ‘n educational psychologist en ‘n trauma ene om die spoke van verlede te kan verwerk en ook haar ma se verwerp van haar. Die vrou het haar nog nie 1 keer gebel sederd sy hier in Mei was vir 4 dae. Was nie voor die kind ook nie want so moes goeters kom pak wat van haar nuwe ou man in storage was. sy het toe belowe om Cola te laat kom kuier. Sedetdien niks meer van haar gehoort. Gister het my seun haar gebel om te vertel van Cola. toe se sy sy sal homeshooling doen ha! sy het net stand. 9 Maar no ways. Sy is in Natal.

millie
millie
9 months ago

ai siestog Nicole, baie sterkte ek hoop regtig julle kry iemand wat haar sommer gou gou on track kan bring xxxx

Legio
Legio
9 months ago

Nicole

Dis seer sekerlik nie my plek en tyd om iets te sê nie, maar die Paarl skool is briljant, ek het n kollega wie se kind daar is en hy is 3 jaar oud. Ek het vriende wie se seun daar was en vandag het die seun sy eie besigheid.

Cola het die stimilasie van ander kinders ook nodig en my opinie as n leek op die veld sou ek haar nie in isulasie wou homeschool nie.

Julle moet so spoedig moontlik n afspraak maak by die skool en die nodig mediese dokumnete saam neem. Hoe langer julle gaan sloer hoe moeiliker gaan dit wees om haar daar in te kry en hoe grooter gaan haar agterstand word.

Dis maar net my opinie.

Groete

nicole
nicole
9 months ago

ag baie dankie Rot en Legio. Ons wil haar bitter graag daar hé,Maar die occupational therapist wat sy gesien het gesê dat sy nie genoeg verkeerd het om haar daar in te kry.

Legio
Legio
9 months ago
Reply to  nicole

Not true, my vriende se seun is net disleksies en hy was daar tot hy klaar gemaak het met skool.

Julle gaan nooit weet voordat julle nie probeer nie.

Maar nou ja, dis julle besluit.

nicole
nicole
9 months ago

gaan afspraak maak met die skool. Dankie Legio. Weet jy dalk waar ek my 2 palmbome kan verkoop? hulle is gemors in die zwembad.

Legio
Legio
9 months ago
Reply to  nicole

Probeer hulle

Big Tree Nursery R44 – Habitat Trees In Stellenbosch
Adwww.habitattreenursery.co.za/▼ 087 250 2000

Legio
Legio
9 months ago
Reply to  nicole

Of kyk op gumtree daar is mense wat dit aankoop

Legio
Legio
9 months ago

Cheers

nicole
nicole
9 months ago

Weereens baie dankie legio!