Gaan ondertoe



10 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Legio
Legio
1 year ago

Cheers

Bender
Bender
1 year ago

More.

Het ek die wegraping gemis?

Dis so stil hier.

nicole
nicole
1 year ago

hi Bender! lank laas gesien.

nicole
nicole
1 year ago

ja dit is baie stil hier, almal werk dat die besies bewe, en die pensionarisse sit en wag vir moontlike wegraping!

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Een van my oud onderwyseresse is oorlede op 92
Sy het laasjaar nog gedraf en geswem
Ek verstom my

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Gatvol

ja sommigte mensen is geseende met baie gezonde liggame.

Maar denk ek steeds aan Grietjie sy was net 48 geword….’n bubbelende lewenslustige vrou. fantastiese toegewyde ma en vrou. Sy kon die heerlikste etens maak, en en was ook ‘ngoeie lidmaat van haar kerk….. en sy moes soveel pyn verduur. primary cancer in die bors. alles uitgehaal, na ‘n kleine ruskans ..vind hulle dit in haar beenmurg chemo, radiasie. dit het beter gelyk en sy het ‘n reis na Israel geboek. Toe ontdek hulle dat dit in haar lewer is sy kon nie weer met chemo begin nie want die platelets was sleg, sy het geelsug gekry en toe die dag dat sy geboek het vir Israel is oorlede. Haar organe het net ingegee. hoekom sy? hoekom die kleindogter van vriende wat pas 17 jaar was. Hoekom die seuntjie van 3 was pas oorlede is. Hoekom hoekom? sorry maar ek is nog baie emotioneel oor Grietjie. Ons het saam gewerk. Nousch het saam ‘n woonstel in Stellenbosch gedeel. En dan heer seuns…10 en 14

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Dis baie hartseer

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Gatvol

cheers! Ek gaan kook vir ‘n slag

millie
millie
1 year ago

more more

ek wil ook met pensioen gaan maar kan nie, dit klink salig, of net ‘n huisvrou word, dit klink net so lekker, maar nou ja, ek moet bringing home the bacon……