Gaan ondertoe



7 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

nicole
nicole
1 year ago

oe oe oee lekkerrr net soos ek van my biltong hou sonder vet njammies

nicole
nicole
1 year ago

skuus ek groet ook

Legio
Legio
1 year ago

Nou wonder ek of Daisy se transport issues uitgesort is

nicole
nicole
1 year ago

ek het plotseling geen internet connection.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek leen n vriendin se kar.
Maar ek gaan more daai apteekgroep se fleetmanager in n blik druk. Daar is 3 weke oor voor ons panelbeater toemaak vir krismis. Alles moet gedoen en afgehandel wees voor dan. As dit nie is nie, wil ek n kontantskikking met my eie versekering doen.

n Paar dae gelede het ek vir n vriendin gese ek sal deur enigiets gaan solank ek net nie weer iemand moet help om hul kind te begrawe nie.
Ek het nog geen toys of n tantrum oor my kar gegooi nie. Dis aardse goed en fixable. Baie ongerieflik, maar manageble.

nicole
nicole
1 year ago

is waar en dit is ‘n klein dorpie.